Afrikaans: Mel die Storieverteller bring Afrikaanse komedie vir almal
wat die huis mis. Sy deel stories vanuit haar ervaring met die internet:
Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taaiplek met die
naam KuduKraal, en die siekte op haar voorkop. Die stories is vars,
onverwags en bleddie belaglik - Perfek vir die manne en die vroue wat
wil kom lag in hul taal.
English: Mel the Storyteller brings Afrikaans comedy to everyone who
misses home. She shares stories from her experience with the internet:
